foto: verskaf

Hoewel nadere besonderhede nie tans beskikbaar is nie, is dit bevestig dat ‘n brand by ‘n sakeonderneming die rede is vir die rookwolk wat vanoggend oor die middestad van Bloemfontein hang. Die brand in Mannionweg is ‘n kort rukkie gelede suksesvol deur brandbestryders onder beheer gebring.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×