die Bybelgenootskap van Suid-Afrika na beraming 42 miljoen Bybels oor die afgelope twee eeue versprei. Die genootskap het vanjaar hul 204de bestaansjaar herdenk.

Sedert die genootskap se stigting in 1820 het hulle getrou daarna gestreef om die visie van ” ‘n Bybel vir almal” te verwesenlik. In die praktyk is dit verwesenlik in die vervaardiging van Bybels in verskeie tale, sodat die Woord van God vir Suid-Afrikaners in hul hartstale en -formate toeganklik is.

Dié genootskap sê op hul webtuiste, hulle het deur moeilike tye soos wêreldoorloë en die Groot Depressie deur die genade en voorsiening van God oorleef en voeg by dat hulle op die fondasie bou.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×