Die DA in die Vrystaat doen ‘n beroep gedoen dat aksie geneem word teen die kriminaliteit by die afval- en vlootafdeling in Mangaung-metro. In die afgelope drie maande is enige poging om vullis-verwydering te bevorder ’n mislukking gewees. Die DA sê die moeilikheid kom van beide die inwoners en werkers wat dissiplinêre aksies onsuksesvol maak. Die party sê hulle sal altyd veg vir ‘n vreedsame werksomgewing wat die beste dienste aan die inwoners sal lewer.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×