Die DA dreig om die Konstitusionele Hof Maandag te nader om die ANC te dwing om kaderontplooiingsrekords te oorhandig.

Die DA het verskeie hofuitsprake teen die ANC oor die aangeleentheid gewen. Die regerende party het egter versuim om die opposisieparty sy kaderontplooiingsrekords te gee. Die DA sê die ANC het nou tyd gevra om die dokumente voor te berei. Die DA sê egter die ANC het genoeg tyd op die saak gemors.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×