Die DA in die Wes-Kaap en verskeie Afrikaanse sangers sal vandag in die Paarl optree waar hulle gaan betoog vir die behoud van die eeu-oue Afrikaanse taalbeweging in die dorp. Die DA se provinsiale leier, Tertuis Simmers, sal na verwagting vanoggend ‘n optog lei na die Strooidak-kerk. Dit sal gevolg word deur ‘n proteskonsert by Zomerlust waar lede van die party en kunstenaars Afrikaanse ondersteuners oor die kwessie sal toespreek. Dit volg ná ‘n onlangse poging om die woord “Afrikaans” van die Taal-monument te verwyder.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×