Die DA het die polisie se Misdaadintelligensie-eenheid gekritiseer vir die bewilliging van 100 miljoen rand aan voertuie wat nie benut word nie. Dit sluit Audi A3’s en A4’s, Golf GTI’s en Ford Everests in.Die voertuie was glo vir geheime operasies bedoel. Die DA se Dianne Kohler sê egter die Misdaadintelligensie-eenheid het die afgelope twee jaar nie enige sulke geheime operasies uitgevoer nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×