Die datum van die plaaslike verkiesings later vanjaar is pas aangekondig

Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, het pas ‘n nuuskonferensie gehou, waartydens die proses met die komende plaaslike verkiesings later vanjaar, bekend gemaak is.

Dit volg na verlede Vrydag se uitspraak van die grondwethof oor spesifieke tydsraamwerke waarbinne die verkiesings gehou moet word.

Die datum vir die munisipale verkiesing is vasgestel vir 1 November.

Luister na potgooie hieronder