Die Bloemfontein dierebeskermingsvereniging (DBV), sê dit is aaklig om onskuldige diere in kriminele dade te gebruik.

Dit volg nadat hulle saam met die Mangaung Metro Munisipaliteit en die Suid-Afrikaanse Polisiediens ‘n skoonmaakaskie gehad waar mense wat onder Central Park in die rioolstelsel woon verwyder is.

Volgens ‘n berig van die DBV het die mense glo hul honde gebruik om die publiek te beroof om dan die gesteelde items te verkoop.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×