Die Departement van Basiese Onderwys het glo kurrikulum-veranderinge gefinaliseer om robotika en kodering as vak by openbare skole in te stel.

Dit aldus die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga.

Sy het gesê dit is om te verseker dat Suid-Afrika tred hou met die veranderende eise van die plaaslike en internasionale arbeidsmark.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×