Die Departement van Basiese Onderwys sê die ondersoek na die uitlek van matriekvraestelle en al die betrokkenes is in ‘n gevorderde stadium.

Die Departement van Basiese Onderwys sê die ondersoek na die uitlek van matriekvraestelle en al die betrokkenes is in ‘n gevorderde stadium.
Die Valke en die departement ondersoek die uitlek van die Tweede Wiskundevraestel en die Tweede Fisiese Wetenskapvraestel.
Die Wiskunde vraestel is verlede week uitgelek, en die Fisiese Wetenskapvraestel gister.
Die departement sê spanne is ook na die provinsies gestuur om te verseker dat stelsel steeds in plek is om te verhoed dat vraestelle uitlek.

Luister na potgooie hieronder