Die Departement van Energie het die amptelike petrol- en dieselprysveranderings vir Desember gepubliseer. Dieselpryse sal met een-rand-50 sent per liter daal. Petrolpryse sal egter met 59 sent per liter styg. Die rede vir die daling in diesel en styging in petrol is as gevolg van ‘n styging in jaarlikse marge aanpassings.