Die Departement van Minerale Bronne en Energie se amptelike brandstofprys-aanpassings is goeie nuus vir vakansiegangers.

Die prys van die verskillende grade petrol sal in die binneland en langs die kus, met ongeveer 65 sent per liter daal.

Dieselverbruikers kan tussen R2,35 en R2,41 minder per liter betaal. Die pryse tree oormôre in werking.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×