Die Departement van Vervoer beoog om hierdie jaar nuwe digitale bestuurslisensiekaarte in Suid-Afrika uit te rol.  Die departement beweeg na groter virtualisering en outomatisering van die Bestuurslisensiekaartrekening.  Die stap behoort dit vinniger en makliker te maak om rybewyse in die land te kry en te hernu en dit kan ook langer geldig wees.  Volgens die departement se jaarlikse prestasieplan vir die 2023/24-boekjaar is die digitale bestuurslisensie deel van die langtermyndoelwitte om bestuurslisensieproduksie te optimaliseer en die  omkeertyd van die vervaardiging en verspreiding van lisensies te verminder.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×