Die direkteur van S.A Rugby, Rassie Erasmus het die agt plaaslike spanne wat onlangs aan die Voorbereidings-toernooi deelgeneem het geprys vir die “aanskoulike styl van rugby” wat ten toon gestel is

 Die direkteur van S.A Rugby, Rassie Erasmus het die agt plaaslike spanne wat onlangs aan die Voorbereidings-toernooi deelgeneem het geprys vir die “aanskoulike styl van rugby” wat ten toon gestel is

Die direkteur van S.A. Rugby, Rassie Erasmus het die agt plaaslike spanne wat onlangs aan die Voorbereidings-toernooi deelgeneem het geprys vir die “aanskoulike styl van rugby” wat ten toon gestel is.

Die plaaslike opwarmings-reeks het ten doel gehad om spelers voor te berei vir die komende seisoen wat insluit toetse teen die Britse-en-Ierse Leeus, die Europese kompetisie asook die Curriebeker later vanjaar.

Volgens SARU was een van die hoof doelwitte van die opwarmingsreeks om spel vinniger te maak, asook minder tyd af te staan by die vaste fasette.

Nog ‘n doel van die reeks was om die bal vir langer tye in spel te hou.

‘n Totaal van 134 drieë is gedruk tydens die reeks van 16 wedstryde.

Die Toyota Vrystaat Cheetahs het die derde meeste drieë in die reeks gedruk.

LeandreAdmin@