Die dodetal in die aardbewing in Indonesië, het tot minstens 45 gestyg

 Die dodetal in die aardbewing in Indonesië, het tot minstens 45 gestyg

Residents inspect an earthquake-damaged buildings in Mamuju, West Sulawesi, Indonesia, Friday, Jan. 15, 2021. A strong inland and shallow earthquake hit eastern Indonesia early Friday causing people to panic in parts of the country???s Sulawesi island and run to higher ground. (AP Photo/Rudy Akdyaksyah)

Die dodetal in die aardbewing in Indonesië, het tot minstens 45 gestyg.
Dit kom nadat daar talle na-skokke voorgekom het. Volgens berigte is reddingswerkers steeds na ‘n groot aantal vermistes soek, die aardbewing het, met ‘n hersiene seismiese meting, vyf gemeet.
Talle skuddings het vroeg vanoggend op die Sulawesi-eiland voorgekom.
Minstens 600 mense is beseer en baie is nog onder die puin van geboue vasgekeer.

LeandreAdmin@