Die dodetal van die KwaZulu-Natalse swaar reën het teen gisteraand van 10 tot 11 toegeneem.

Swaar reën en sterk winde het baie dele van die provinsie Maandag verwoes.

Die gebiede wat die meeste geraak is, is in eThekwini, waar sewe mense gesterf het.

Talle mense is ook ontheem weens skade aan hul wonings.  Daar is ‘n versoek gerig dat die gebied tot rampgebied verklaar word 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×