Die dubbeldosis-CoronaVac-entstof van China kry goedkeuring in SA

Die Departement van Gesondheid asook die Chinese ambassade in Suid-Afrika het die goedkeuring van die dubbeldosis-CoronaVac-entstof deur die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktebeheerraad (Sahpra) verwelkom.

Volgens Sahpra is die goedkeuring van die entstof gegrond op die veiligheids-, gehalte- en doeltreffendheidsdata wat tussen 22 Maart en 22 Junie 2021 deur Curanto Pharma aan Sahpra verskaf is.

 

 

In ‘n verklaring se Sahpra die mees algemene is die mees algemene newe-effekte van dié entstof, pyn waar die inenting toegedien is, hoofpyn, moegheid, spierpyn, diarree en naarheid.

Luister na potgooie hieronder