Die EFF en MK-party sal nie vandag se inhuldiging van president Cyril Ramaphosa bywoon nie. Die twee partye is die grootste kritici van die regering van nasionale eenheid wat ná die verkiesing gevorm is.

Hulle is veral ontevrede met die ooreenkoms tussen die ANC en die DA. Lede van die EFF sal vandag sy leier, Julius Malema, by sy vuurwapenverhoor in Oos-Londen ondersteun.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×