Die ANC se voorstel vir ‘n regering van nasionale eenheid en ʼn moontlike nasionale
dialoog word reeds deur sommige politieke partye soos die EFF verwerp.Die leier van die
EFF, Julius Malema, het na gisteraand se aankondiging deur president Cyril Ramaphosa
oor die pad vorentoe vinnig op sy sosialemediaplatforms aangekondig dat die EFF nie
deel van die ANC se regering van nasionale eenheid sal vorm nie. Malema sê sy politieke

party sal nie mag met die vyand deel nie.

error: Inhoud is beskerm !!