Die elektristeitsnetwerk is weer onder druk

 Die elektristeitsnetwerk is weer onder druk

Eskom sê as kliënte nie hul elektrisiteitsverbruik drasties verminder nie, kan beurtkrag binnekort weer sy opwagting maak.

Volgens die kragvoorsiener is die opwekkingstelsel weereens onder druk nadat ses generasie-eenhede by kragstasies in Mpumalanga onklaar geraak het.

Eskom-woordvoerder Sikonathi Mantshantsha sê enige bykomende probleme sal sy vermoë om die land deur die piek-aanvraagtye te voorsien in gedrang bring.

Hy voeg by dat die beperkings oor die volgende paar dae kan voortduur.

LeandreAdmin@