Die Forum vir Dienslewering wil die Verkiesingskommissie se hofaansoek teen staan

Die Forum vir Dienslewering sê hy gaan met ander opposisiepartye beraadslaag om die Verkiesingskommissie se hofaansoek teen te staan vir die uitstel van plaaslike regeringsverkiesings.

Dit kom kort nadat die OVK bekend gemaak het dat hy tussen vandag en more, ‘n aansoek in die Grondwet Hof gaan bring vir uitstel van die verkiesingsdatum.

Die Forum vir Dienslewering voer aan dat die Verkiesingskommissie sedert die begin van die derde vlaag van Covid 19, geen inset gelewer het, om die impak daarvan op die komende verkiesing te verlig nie.

Luister na potgooie hieronder