Die getal nuwe Covid-19 verwante sterftes het afgeneem in die laaste verslagperiode

In die jongste verslagperiode het die getal nuwe Covid-19 verwante sterftes skerp afgeneem tot 81. Daarvan het 29 sterftes in Gauteng voorgekom en 23 in KwaZulu-Natal. Die totale dodetal staan tans op 48,940. Volgens ‘n verklaring deur die ministerie van Gesondheid is ‘n 1690 nuwe gevalle aangemeld, wat die totaal te staan bring op 1,502367. Daar is tans minder as 44,000 bevestigde aktiewe gevalle en die herstelkoers is 93,8 persent. 

 

Luister na potgooie hieronder