Die Grondwet Hof sal na verwagting vandag oudpresident Jacob Zuma se aansoek aanhoor

Die Grondwet Hof sal na verwagting vandag oudpresident Jacob Zuma se aansoek om sy skuldigbevinding te hersien en te laat herroep aanhoor.

Luidens berigte gaan Zuma se regspan na verwagting aanvoer dat Zuma op sy hoë ouderdom nie tronkstraf moes kry nie.

Sy regspan sê die Grondwet Hof het ook foute begaan met aspekte soos om die Kommissie van ondersoek na Staatskaping se saak direk aan te hoor.

Die Kommissie en die Helen Suzman-stigting betwis Zuma se aansoek.

Luister na potgooie hieronder