Die Harvard Universiteit sê die regerende ANC moet sy kaderontplooiingsbeleid stop om staaterosie te stop. ’n Studie deur die Amerikaanse instelling het bevind dat kaderontplooiing staaterosie veroorsaak en tot die ineenstorting van die staat sal lei.

Die studie het gefokus op ekonomiese groei en ontwikkelingsbeleid.

Die studie sê politieke ideologie het verhoed dat die volle vermoëns van die samelewing bydra om die behoeftes van die land aan te spreek.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×