Die Hollywood-aktrise Charlize Theron is tjoepstil nadat sy ‘n vuurstorm in Suid-Afrika ontketen toe sy gesê het Afrikaans is so te sê uitgesterf. Sy het onder andere beweer dat daar net 44 mense is wat Afrikaans praat. Reaksies op haar uitsprake oor die taal het nou ook Internasionale hoofnuus bereik.  Die aktrise is tjoepstil oor die aandag wat haar onderhoud gekry het. Die amptelike sosiale media-blaaie vir die program waarop die onderhoud uitgesaai is, wat dikwels op hul volgelinge se opmerkings reageer, lewer ook glad nie enige kommentaar nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×