Die hoofnavorser van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) se energiesentrum, Warrick Pierce, sê die kragkrisis is aan die vererger.  Hy het aan Netwerk 24 gesê dat hoewel Eskom openlik is oor die erns van die kragkrisis, sal die kragvoorsiener nooit werklik openlik erken dat die situasie verswak nie.  Hy sê al word nuwe opwekkingsvermoë nou vinnig opgerig, kan dit nog jare duur voordat dit aan die netwerk verbind word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×