Die jongste Coronavirus-infeksie getalle

Die Instituut vir Oordraagbare Siektes sê 8,411 coronavirus-gevalle is in die jongste oorsigperiode bevestig, waarvan 2525 in KwaZulu-Natal aangemeld is, 1726 in die Wes-Kaap en 1302 in die Oos-Kaap. Dit bring die groottotaal op net meer as  2,814,000 te staan. Die dodetal het in dieselfde tydperk met 182 tot 83, 343 gestyg. Die land het tans net meer as 144,000 aktiewe gevalle. Die toetspositiwiteitskoers staan op 15,5%

Luister na potgooie hieronder