Die jongste Covid-19 getalle word bekend gemaak

Die afgelope 24 uur is aansienlik minder coronavirus-inentings toegedien.

In die jongste verslagperiode is meer as 62-duisend inentings toegedien teenoor die sowat 250-duisend in die vorige verslagperiode.

Tot dusver is bykans 12 miljoen dosisse entstof in die land toegedien.

Intussen is 10-duisend-173 nuwe gevalle van die coronavirus in die jongste verslagtydperk aangemeld. Die Instituut vir Oordraagbare Siektes sê in die tydperk is 274 sterfgevalle aangemeld. 

Luister na potgooie hieronder