Die jongste Covid 19 syfers

Altesaam 14,312 nuwe Covid-19-gevalle is die afgelope 24 uur landwyd aangemeld nadat 66,380 mense hulle laat toets het. Dit verteenwoordig ‘n positiwiteitskoers van 21,6% persent. Nog 289 mense is in dié tyd aan Covid-19-verwante oorsake dood. Dit bring die land se sterftesyfer op bykans 79,000 te staan. Intussen word berig dat meer as ‘n half miljoen jongmense van Suid-Afrika tussen 18 en 34 jaar hulle gister vir Covid-19-inentings geregistreer het. 

Luister na potgooie hieronder