Die jongste Covid-19 syfers is bekend gemaak

Volgens die jongste syfers is daar ‘n verdere 14 701 Covid-19-gevalle in die jongste siklus van 24 uur aangemeld, waarvan 6 357 in Gauteng voorgekom het.

Die land het meer as 188-duisend aktiewe gevalle. 291 sterftes is bevestig, wat die land se dodetal op 66 676 te staan bring.

Luister na potgooie hieronder