Die jongste Covid-19 syfers word bekend gemaak

Die jongste Covid-19 syfers toon 14 271 nuwe gevalle van infeksie, en 473 sterftes landswyd aan.

In die Vrystaat is 779 nuwe gevalle en 30 sterftes gerapporteer.

Intussen het Grey Kollege Sekondêr in Bloemfontein aangekondig dat sy deure vanaf Donderdag tydelik gesluit sal wees, nadat 53 leerlinge en sewe personeellede, onder wie die hoof en sy adjunk, positief vir die koronavirus getoets is.

Luister na potgooie hieronder