Die jongste Covid-19 syfers word bekend gemaak

Die jongste Covid-19 syfers is bekend gemaak.

Oor die afgelope 24 uur is 10 685 nuwe gevalle van infeksie, en 553 sterftes aangemeld in Suid-Afrika.

In die Vrystaat is 637 nuwe gevalle en 8 sterftes gerapporteer.

Van die 181 862 inentings wat gister toegedien is, het 126 434 mense hulle finale dosis ontvang.

Tot dusver is 9,753 miljoen entstof-dosisse in Suid-Afrika toegedien.

Luister na potgooie hieronder