Die jongste Covid-19-syfers word bekend gemaak

Die jongste Covid-19 syfers oor die afgelope 24 uur in Suid-Afrika, toon 13 251 nuwe infeksies en 516 sterftes aan.

In die Vrystaat is 981 nuwe gevalle en 29 sterftes gerapporteer.

En op die inentingsfront – altesaam 266 988 entstofdosisse is in die afgelope 24 uur in die land toegedien.

Dit bring die totaal van entstofdosisse wat alreeds toegedien is, te staan op 11 076 106.

Luister na potgooie hieronder