Die jongste Covid-19 syfers word bekend gemaak

Die jongste Covid-19 syfers is bekend gemaak.

Die nuwe infeksietal het skerp gestyg tot 16 462.

516 sterftes is aangemeld.

543 nuwe gevalle is in die Vrystaat aangemeld.

Dr. Nicholas Crisp, adjunk-direkteur-generaal van gesondheid, het gisteraand tydens ‘n parlementêre sitting laat blyk dat Suid-Afrika daarna mik om teen Kersfees minstens een dosis van ‘n Covid-19-entstof aan 35-miljoen van sy bevolking van 60-miljoen toe te dien.

Meer as 250 000 inentings is in die afgelope 24 uur toegedien.

Luister na potgooie hieronder