Die jongste Covid-19 syfers word bekendgemaak

Die jongste Covid-19 syfers is bekendgemaak. Oor die afgelope 24 uur is 11 182 nuwe infeksies, en 220 sterftes aangemeld.

266 nuwe infeksiegevalle en 28 sterftes is in die Vrystaat gerapporteer.

Dr. Freek Bester, internis van Bloemfontein sê, al hoe meer gesinne raak siek aan Covid-19.

Ook is talle van die pasiënte heelwat jonger as wat vroeër die geval was.

Luister na potgooie hieronder