Die jongste Covid-19 syfers word bekendgemaak

Die jongste Covid-19 syfers is bekendgemaak.

In die afgelope 24 uur is 14 858 nuwe infeksie-gevalle en 433 sterftes landwyd aangemeld.

In die Vrystaat is 613 nuwe infeksies gerapporteer.

Sun International het gister bekend gemaak dat hy die eerste onderneming in die gasvryheidsbedryf is wat nou inentings
sal begin doen by sy Sun City-vlagskiphotel in Noordwes.

Volgens Brett Hope, hoofbestuurder van die Sun City hotel, sal die inenetingsproses vir werknemers môre begin.

Luister na potgooie hieronder