Die jongste weeklikse ramings van die Sentrale Energiefonds dui op petrolprysverhoging vir motoriste in Desember, maar daar is goeie nuus vir dieselgebruikers ná maande se skerp stygings.  Volgens die energiefonds se weeklikse data kan petrolpryse met ongeveer 90 sent per liter styg in Desember.  Dieselpryse het intussen ‘n ommeswaai getoon en kan met soveel as 68 sent per liter daal.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×