Nosiviwe Mapisa-Nqakula, wie tereg staan ​​op 12 klagte van korrupsie, asook een van geldwassery, het vandag in die Pretoria-landdroshof verneem dat haar verhoor tot begin
Julie uitgestel is.

Mapisa-Nqakula, voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, het na bewering meer as R4,5-miljoen op onregmatige wyse van ‘n kontrakteur ontvang.

Die ongerymdhede het glo tydens haar ampstermyn as minister van verdediging plaasgevind. Sy is tans uit op borgtog van R50 000.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×