Die korttermynversekeringsbedryf in Suid-Afrika sê hy is bekommerd oor die toenemende versekeringsrisiko in die land.

Hy het hierdie vrees uitgespreek gedurende ‘n vergadering met die Finansiële Sektor Gedrags-owerheid.

Die versekeringsbedryf herstel ook steeds weens die reuse impak van die COVID-19-pandemie.

Die bedryf waarsku dat hy nié dekking kan gee vir kommunikasie-netwerko-nderbrekings in Suid-Afrika nie.

Dit volg op aannames vanuit talle oorde dat die land se energiekrisis dalk binnekort tot ‘n totale ineenstorting van die netwerk kan lei.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×