Suid-Afrika is vandag amptelik vir 100 dae sonder enige beurtkrag. Dit beteken dat beurtkrag hierdie jaar op ʼn baie laer gemiddeld as verlede jaar toegepas was en word. Eskom sê die verminderde beurtkrag is weens die toename in en gehalte van instandhoudingswerk by sy kragstasies vir die afgelope jaar.

Dit weg nou die baan vir ʼn meer betroubare vloot kragstasies. Eskom het wel in sy jongste verklaring gesê al is dit besig is om die kragkrisis beduidend aan te spreek, is dit nog nie heeltemal die einde nie en is beurtkrag in die toekoms steeds ʼn moontlikheid.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×