Die afgelope naweek word geflank deur twee afsonderlike maritieme tragedies, waarin altesaam minstens 12 mense vermoedelik verdrink het, en nog talle ander vermis word. In die jongste voorval, het ‘n vissersboot met vier mans aan boord, naby St. Helenabaai omgeslaan.

Een visserman is deur die Nasionale Seereddingsinstituut op die strand dood verklaar, terwyl een van die vier steeds vermis word. Die ander twee mans kon daarin slaag om self die strand te haal. Nog ‘n vissersboot, die PV Lepanto, het verlede Vrydag aan die Kaapse kus gesink. Elf bemanningslede het vermoedelik verdrink.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×