Die Padverkeersoortredingsagentskap gaan eers volgende jaar met die uitrol van die Wet op Administratiewe Beregting van Padverkeersoortredings voort. Die demerietestelsel, wat in September bekendgestel moes word, is vir eers teruggetrek. Die vertraging is te wyte aan die regering wat met die ontplooiingsproses agter raak. Die stelsel sal sien dat motoriste strafpunte vir padverkeersoortredings kry