Die Mangaung-metro in Bloemfontein se administrasiespan se kontrakte is vir nog 6 maande verleng

Die Mangaung-metro in Bloemfontein se administrasiespan se kontrakte is vir nog 6 maande verleng.
Die vorige kontrakte het Vrydag verval waarna die nuwe kontrakte Maandag uitgereik is.
Volgens Mokete Duma, hoof van die Vrystaatse departement van samewerkende regering en tradisionele sake sê die kontrakte is verleng omdat hulle nog nie 100% bereik het wat hulle wil bereik nie.
Adv. Mzwakhe Mofokeng het Maandag aan Netwerk24 bevestig dat AfriForum namens inwoners by adv.
Tankiso Mea, stadsbestuurder, gekla het oor die swak dienslewering en het gedreig om die hof te nader.
Mofokeng het egter die klagte as blote politiekery bestempel.

Luister na potgooie hieronder