Die burgerorganisasie AfriForum gaan voort met die bestuur van sy private brandweerdiens in Bloemfontein. Dít ondanks kritiek van die Mangaung-metro, wat sê die brandweerdiens is onwettig.

Die burgerregte-organisasie kap na die metro terug, nadat sy private diens verlede week twee brande geblus het, omdat inwoners nie die metro se brandweerdiens telefonies kon bereik nie.

Tarien Cooks van AfriForum sê daar is verlede jaar werk daarvan begin gemaak om private brandweerdienste daar te stel, met Bloemfontein as loodsprojek

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×