Die minister in die Presidensie, Mondli Gungubele, sê ‘n prima facie-saak vir president Cyril Ramaphosa is nie ‘n gevolgtrekking van skuld of oortreding nie.  Gungubele sê Ramaphosa het nog altyd die wette van die land gerespekteer en hy hou vol dat hy niks verkeerd gedoen het nie.  Die minister het vroeër vandag die media toegespreek in reaksie op verskeie partye en individue wat vra dat die president uit sy pos tree.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×