Die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê Suid-Afrikaners kan makliker beurtkrag teen Desember verwag.
Ramokgopa het gister in ’n onderhoud op radio gesê fase 6-beurtkrag sal teen volgende jaar iets van die verlede wees.
Ramakgopa se kommentaar word gemaak te midde van voortdurende planne om Suid-Afrika se kragkrisis aan te spreek.
Hy het aan EWN gesê daar is ‘n verbetering in die implementering van die energie aksie-plan.
Vandat hy betrokke is in die energie verkrygingsprosesse, gaan daar ‘n bestendige toename in Eskom se opwekkingsvermoë wees.