Die Rand het voor die afgelope naweek, en in aanloop tot die bekendstelling van die mediumtermyn-begrotingsraamwerk, effens stewiger vertoon.

Die Suid-Afrikaanse geldeenheid het Vrydag met sluitingstyd teen R18,80 teenoor die Amerikaanse dollar verhandel.

Die middeltermynbegroting verskaf ‘n blik op die stand van Suid-Afrika se ekonomie.

Die minister van finansies, Enoch Godongwana, sal na verwagting sy begrotingsbeleidsverklaring oormôre aan die Nasionale Vergadering voorhou.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×