Die minister van Polisie, Bheki Cele, het hom daartoe verbind om stabiliteit in die Wes-Rand te herstel. Hy het gepraat tydens ‘n misdaad imbizo in Westvillage in Krugersdorp. Dit volg op die verkragting van agt vroue verlede week, deur vermoedelik onwettige mynwerkers. Cele sê Suid-Afrika kan nie in ‘n gevangenis omskep word nie. Hy sê vroue en kinders is veronderstel om veilig te voel in die land.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×