Die nasionale beplanningskommissie in die Presidensie sê die belangrikste faktor in die regering se ekonomiese herstelplan is die instelling daarvan

 Die nasionale beplanningskommissie in die Presidensie sê die belangrikste faktor in die regering se ekonomiese herstelplan is die instelling daarvan

Die nasionale beplanningskommissie in die Presidensie sê die belangrikste faktor in die regering se ekonomiese herstelplan is die instelling daarvan.

President Cyril Ramaphosa het die plan gister bekend gemaak en die doel daarvan is om ekonomiese groei oor die volgende dekade met gemiddeld drie persent te laat toeneem.

Dit beloof onder meer die skepping van 800 000 werksgeleenthede, betroubare energie-voorsiening en infrastruktuur-ontwikkeling.

Kommissaris Miriam Altman het aan Business Day TV gesê verantwoordbaarheid is ook ‘n belangrike faktor

LeandreAdmin@