Die nasionale tesourie het eindelik weer ‘n direkteur-generaal.

Die kabinet het vroeër vandag dié mantel om die skouers van Doktor Duncan Pieterse gehang.

Pieterse, wie aan die hoof van die tesourie se bate-en-lastebestuur gestaan het, en was sedert die begin van die werwingsproses ‘n voorloper.

Sy voorganger, Dondo Mogajane, het verlede jaar, na 23 jaar diens, as direkteur-generaal afgetree.

Die pos is nie hierna permanent gevul nie. Ismail Momoniat het waargeneem, maar was toe reeds naby aftrede.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×